
Stok & Katrol Radio - Sandton
Radio vir die ernstige Vissermanne
Ao vivo
Stok & Katrol Radio
Sobre Stok & Katrol Radio
So lekker langs die water vang ons vis, braai, gesels en luister na lekker musiek. Dis ontspannend. Dis die lewe. Ons kan mos. Stywe lyne. Onthou om ons te ondersteun, want dis julle Radio Stasie!
Frequência
Online only
Idioma
Afrikaans
Avaliações dos ouvintes
Wil net sê ek hoop Stok en katrol Radio gaan nog OpenView en DSTV audio kanale kry as die Here wil. Stasies wat Gospel musiek vir die vissermanne speel is nodig op die audio platforms om te help om Christus te verkondig deur middel van Christelike radio programme en Gospel musiek.
Gospel en Lof en Aanbiddings musiek verdien die heel beste plek op Stok en Katrol Radio se Top 10 treffer lys al die pad.
Contato
Mais rádios em Sandton
Em outros idiomas
- Ver esta página em inglês: Listen to Stok & Katrol Radio online
- Ver esta página em francês: Écouter Stok & Katrol Radio en ligne
- Ver esta página em espanhol: Escuchar Stok & Katrol Radio en vivo
- Ver esta página em alemão: Stok & Katrol Radio online hören




